Hoekom moet jy Ella kies?

Omdat klein dingetjies 'n groot verskil maak!

Ella Design Studio maak seker dat jou webwerf uitsonderlik ontwerp is om besoekers se ervaring te optimaliseer.  Ons gebruik basiese beginsels om te verseker dat moontlike kliënte nie belangstelling in jou wonderlike produkte/dienste verloor, voordat hulle die reis saam met jou begin het nie.

 

Ons kry dit reg deur:

  • SEO tegnieke te gebruik om jou webblad hoër op die Googleranglys te kry;
  • Moderne webbladontwerpe en -uitleg;
  • Geoptimaliseerde uitleg sodat dit netjies lyk op selfone, tablette en verskillende rekenaarskerms;
  • Opgedateerde inligting en foto's van jou besigheid;
  • Onderhouding van jou webblad op 'n weeklikse / maandelikse / kwartaallikse / jaarlikse basis, afhangende van jou pakket;
  • Eenvormige uitleg en styl regdeur die webblad;
  • Maklike navigasie op die webblad wat 'n gebruikersvriendelike ervaring verseker;
  • Geordende uitleg en leesbare skrif; 
  • Skakels wat effektief werk; en
  • Jou kontakbesonderhede

 

Jy is welkom om na my portfolio van webblaaie te kyk en vir verwysings te vra:

 

www.manvanstaal.co.za

 

www.jkexclusive.co.za

 

www.hsfrikkiemeyer.co.za