
EERSTE AFSPRAAK
GRATIS
Afspraak om jou behoeftes te verstaan en meer inligting in te win oor jou besigheid. Ek verduidelik dan my dienste aan die kliënt. |
WEBBLAD ONTWERP
R3200 - R8500 (eenmalig)
Die ontwerp van ‘n webblad met 4 bladsye bv. Tuis, Dienste, Tariewe, Kontak. Dit sluit die navorsing van ‘n domeinnaam, die registrasie daarvan en aanlynbetaling in. Die kliënt verskaf die inhoud en fotos. |
DOMEIN GEBRUIK
R380 per maand
Domein (onderhoud uitgesluit) |
WEBBLAD ONDERHOUDING & VERKRYGING VAN INLIGTING
R250-R480 per uur
Algemene webblad onderhouding, verkryging van inligting ensv. Uurlikse tarief hang af van die moeilikheidsgraad van die spesifieke taak. |
DOMEIN REGISTRASIE
R600 (eenmalig)
Domein registrasie (dit sluit navorsing, registrasie en aanlynbetalings in) |
DOMEIN HERREGISTRASIE
R420 per jaar
Domein herregistrasie (jaarliks) |
GRAFIESE ONTWERP & SOSIALE MEDIA BEMARKING
R250-R480 per uur
Die ontwerp van logos, besigheidskaartjies, naamborde, advertensies, sosiale media bemarking. Uurlikse tarief word bepaal deur die moeilikheidsgraad van die spesifieke taak. |